Wisseling en subkategorieë

Luister

Sommige mense raak ongedurig omdat die AWS vir sommige woorde wisselvorme aanbied; ander skrywers van Afrikaans verwelkom dit. In hierdie episode van die Virtuele Instituut vir Afrikaans se reeks oor die AWS ondersoek Jana Luther en prof. Gerhard van Huyssteen die belangrikste kategorieë waar wisselvorme sistematies voorkom.