Luister
In hierdie episode van die Virtuele Instituut vir Afrikaans se reeks oor die AWS bied Jana Luther en dr. Frikkie Lombard ’n oorsig oor die verdubbeling al dan nie van konsonantletters, voltooide deelwoorde wat eindig op -te en -de, en die beginsel van gelykvormigheid in Afrikaans.