Toets jou kennis
Luister
Luister na episode 5 in die Virtuele Instituut vir Afrikaans se reeks oor die AWS. In hierdie podsending bespreek die vorige voorsitter van die TK, prof. Gerhard van Huyssteen, en VivA se taaladviseur en oud-TK-lid Sophia Kapp die afbreek van woorde in Afrikaans. Is dit regtig nog nodig vir ’n hoofstuk oor hierdie onderwerp as woordverwerkers woorde outomaties kan afbreek?
Kry die AWS
- Bestel die AWS (boek).
- Teken in op die volledige AWS (reëls, woordelys en bylaes in Pharos Aanlyn).
- Raadpleeg gratis* in VivA se woordeboekportaal of slimfoontoepassing
(*slegs die woordelys, afkortings en simbole, buitelandse geografiese name, geldeenhede en elemente in die periodieke tabel).