Luister
Hoe gemaak met afkortings in Afrikaans? Die beginsels en reëls vir die vorming van afkortings is in hoofstuk 3 van die Spelreëls vervat. In die bylae word leidinggewende en gebruiklike voorbeelde gegee wat dié beginsels en reëls illustreer. Dit bespreek Jana Luther en Phillip Louw kortliks in die Virtuele Instituut vir Afrikaans se reeks oor die AWS.