Toets jou kennis
Luister
In die Virtuele Instituut vir Afrikaans se reeks oor die AWS (gepubliseer in 2018) bespreek die voormalige TK-voorsitter prof. Gerhard van Huyssteen en oud-TK-lid Sophia Kapp hoe die afkappingsteken in Afrikaans gebruik word. Wat is die verskil tussen die afkappingsteken en die afbreekteken? En hoe verskil die gebruik van hierdie teken in Afrikaans van hoe dit in Engels gebruik word?
Kry die AWS
- Bestel die AWS (boek).
- Teken in op die volledige AWS (reëls, woordelys en bylaes in Pharos Aanlyn).
- Raadpleeg gratis* in VivA se woordeboekportaal of slimfoontoepassing
(*slegs die woordelys, afkortings en simbole, buitelandse geografiese name, geldeenhede en elemente in die periodieke tabel).