Afkortings

Toets jou kennis

Luister

In die Virtuele Instituut vir Afrikaans se reeks oor die AWS (gepubliseer in 2018) praat Jana Luther en Phillip Louw, lid van die vorige TK, oor reëls en riglyne vir algemeen erkende afkortings in Afrikaans.

Kry die AWS

  • Bestel die AWS (boek).
  • Teken in op die volledige AWS (reëls, woordelys en bylaes in Pharos Aanlyn).
  • Raadpleeg gratis* in VivA se woordeboekportaal of slimfoontoepassing
    (*slegs die woordelys, afkortings en simbole, buitelandse geografiese name, geldeenhede en elemente in die periodieke tabel).