Luister
In hierdie AWS-episode wat die Virtuele Instituut vir Afrikaans in 2018 publiseer, neem Gerhard van Huyssteen en Suléne Pilon die koppelteken onder die loep. Hulle onderskei tussen vyf verskillende soorte koppeltekens en lig elkeen ruim met voorbeelde toe.