Luister
Hoofstuk 6 is die kortste hoofstuk in die AWS. Waarom is hierdie hoofstuk nodig? Oor diftonge, wat ook tweeklanke genoem word, gesels Jana Luther en prof. Gerhard van Huyssteen in die Virtuele Instituut vir Afrikaans se AWS-reeks.