Meervoude

Luister

Van die belangrikste inligting wat in woordeboeke opgeneem word, is hoe meervoude in Afrikaans gevorm word. Daarom bied die AWS ook ’n hele hoofstuk met reëls vir die vorming van meervoude aan. In hierdie episode van VivA se AWS-reeks gesels prof. Gerhard van Huyssteen en Suléne Pilon oor die meervoudskonstruksie en allerhande interessante uitsonderings in Afrikaans.