Akuutteken ( ʹ )

Toets jou kennis

(Wenk: Gebruik op jou rekenaar die TAB-toets om tussen die blokke te spring.)

Luister

In die Virtuele Instituut vir Afrikaans se reeks oor die AWS bespreek oud-TK-lede prof. Gerhard van Huyssteen en prof. Marné Pienaar die akuutteken.

Kry die AWS

  • Bestel die boek.
  • Teken in op die volledige AWS (reëls, woordelys en bylaes in Pharos Aanlyn).
  • Raadpleeg gratis* in VivA se woordeboekportaal of slimfoontoepassing
    (*slegs die woordelys, afkortings en simbole, buitelandse geografiese name, geldeenhede en elemente in die periodieke tabel).