SI-stelsel

Luister

Hierdie episode van die VivA-AWS-reeks bied ’n oorsig oor die meeteenhede van die Internasionale Stelsel van Eenhede (kortweg die SI-stelsel of metrieke stelsel genoem) en die skryfwyse van groot getalle (biljoen en miljard) in Afrikaans. Jana Luther en dr. Frikkie Lombard is aan die woord.

Luister ook na die bespreking van die hoofstuk oor getalle, syfers en simbole.