Luister
In die Virtuele Instituut vir Afrikaans se reeks oor die AWS bespreek proff. Gerhard van Huyssteen en Marné Pienaar die gravisteken. Hoe spreek ’n mens die woord gravis uit? Wat is die verskil tussen die akuutteken en die gravisteken? En in watter gevalle gebruik ons die gravisteken?