Luister
In hierdie episode van VivA se reeks oor die AWS kom die hoofstuk oor leestekens aan die beurt. Prof. Gerhard van Huyssteen en Sophia Kapp verduidelik eers die agtergrond en hoe die TK die hoofstuk saamgestel het. Daarna bespreek hulle elk van die leestekens afsonderlik en lig dit toe met talle voorbeelde.