Deelteken ( ̈ )

Toets jou kennis

Luister

In die Virtuele Instituut vir Afrikaans se reeks oor die AWS praat prof. Gerhard van Huyssteen en Jana Luther oor die deelteken. As ’n mens vergeet om die deelteken te skryf by woorde waar dit verpligtend is, kan dit jou in die verleentheid bring. Wanneer is die deelteken verpligtend en wanneer nie? En in watter gevalle dra die deelteken by tot betekenisonderskeiding?