Luister
In hierdie episode van die Virtuele Instituut vir Afrikaans se reeks oor die AWS som Jana Luther en dr. Frikkie Lombard die faktore op wat die weergawe van Afrikaanse vokale (klinkers) in skrif beïnvloed: oop en geslote lettergrepe, klem, herkoms, klankomgewing en tradisie.