Transliterasietabel vir Grieks

Hierdie transliterasietabel is saamgestel deur die Taalkommissie (TK) van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (SAAWK), ook met die hulp van vorige TK-lede, en spesifiek prof. Marné Pienaar (UJ) en ander adviseurs. Dit is voorlopig deur die TK aanvaar, maar ons verwelkom steeds enige kommentaar en/of korreksies. Datum van hierdie dokument: November 2025. Status: AANVAAR, voorgelê aan die SAAWK-raad vir goedkeuring.

Transliterasietabel vir Oekraïens
Hierdie transliterasietabel is saamgestel deur die Taalkommissie (TK) van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (SAAWK). Die tabel is voorlopig deur die TK aanvaar, maar ons verwelkom steeds enige kommentaar en/of korreksies.
Datum van hierdie dokument: Junie 2022. Status: AANVAAR, voorgelê aan die SAAWK-raad vir goedkeuring.











