Getalle, syfers en simbole

Luister

In hierdie episode van die Virtuele Instituut vir Afrikaans se reeks oor die AWS praat Jana Luther met oud TK-lid dr. Frikkie Lombard oor die skryfwyse van woorde en woordgroepe waarin syfers, getalle en simbole as komponente van soortname optree.

Luister ook na die episode oor die SI-stelsel.