April 2022
Prof. Elvis Saal (oud-TK-lid, Unisa), Jeremy Vearey, Anzil Kulsen
Gesprekleier: dr. Gerda Odendaal (WAT).
Na aanleiding van hierdie paneelbespreking skryf Tom McLachlan, ’n voormalige voorsitter van die TK: Die “verdagmaking van en kruistog teen Standaardafrikaans” bring niemand iets in die sak nie. Lees sy kommentaar op Netwerk24 hier.